Hoofblad | Discussion Forum | Rekords | Downloads | Waar is ons? | Wie is ons? | Webtuiste-skakels | Kontak ons
Die huis van reuse pampoene in die Boland

 

Downloads

Die volgende dokumente is in PDF formaat. Jy benodig Adobe Acrobat hiervoor.

  Naam Grootte Beskrywing
Shoprite Checkers kwekersgids 2007 68KB Hier is 'n kwekersgids (groei instruksies) wat ek vir Freshmark opgestel het. Dit is eintlik 'n kort opsomming van die mees belangrikste aspekte van reuse pampoen kweek.
Pampoengids 2005 924KB Gee goeie beskywing van hoe om reuse pampoene te kweek - in Afrikaans.
Stellpflug estimation tables 36.5KB Die nuutste Stellpflug tabelle om die gewig van reuse pampoen te skat. Jy kan die tabelle gebruik om rekord te hou van jou pampoen se groeitempo.
Foxit PDF Reader Self Extracting 1.06MB As jy nie Adobe Acrobat PDF reader het nie, en nie ure wil wag om dit af te laat nie (download meer as 10MB) kan jy hierdie alternatiewe freeware PDF reader gebruik.